Leeuwbult Bonsmara: Getoetste, bewese genetika waarop jy kan reken Leeuwbult Bonsmara Theunissen Since 1995 Getoetste Bewese Genetika Waarop Jy Kan Reken Nie elke boer koop om dieselfde rede nie. Sommige soek speenkalfgewigte. Ander soek vrugbaarheid. Sommige soek po... 8 Jun 2026 0 140
Ons Top 4 Bulle vir 2026: 'n Brief van Izak en George Leeuwbult Bonsmara | Theunissen | Veiling: 18 Junie 2026 Hallo almal, Die 18de Junie kruip al hoe nader en ons is lekker besig hier op Whitfield. Van screening, tot foto's neem, lotplasings en spyskaa... 21 May 2026 0 441
Die koei maak die geld Die Koei Maak die Geld — Leeuwbult Bonsmarastoet Leeuwbult Bonsmarastoet Die koei maak die geld Vrugbaarheid — Die Een Ding Wat Werklik Saak Maak April 2026 Daar is 'n ou gesegde in die veebedryf: 'n ... 2 May 2026 0 243
Hoe kan Leeuwbult bulle jou kudde vorentoe vat? Leeuwbult Bonsmaras Geneties bewys. Prakties getoets. 2026 Bul Aanbod Hoe kan ons bulle jou kudde vorentoe vat? Geneties bewys. Prakties getoets. Reg vir jou kudde. As boer weet jy presies wat 'n bul ... 2 May 2026 0 431
Veiling nommer 8 — hier kom ons! Toe ons in 2019 ons eerste produksieveiling aangebied het, het ons 'n duidelike doel gehad: om elke jaar beter diere aan te bied as die vorige jaar. Oor die afgelope 8 jaar het ons konsekwent daarop g... Bonsmara 26 Apr 2026 0 1057
3rd Old Grey Stud Breeders Auction Die 3de 'OLD GREY STUD BREERDERS AUCTION' word aangebied om 11h00 op 27 Junie 2025 te Airborne Emoya, Bloemfontein . Daar gaan 15 Bulle en 120 Vroulike diere aangebied word. Sien meer details aan die ... 23 Jun 2025 0 637
Leeuwbult Top 7 - 2025 Lotte Izak Cronje deel sy gedagtes oor 7 lotte wat vir hom uitstaan van die 2025 Produksie veiling lottte. Izak Cronje shares his thoughts on seven lots that impressed him from the 2025 Production action lo... 13 Jun 2025 0 527