Op soek na uitstekende Bonsmara-diére? Kyk nie verder nie! Leeuwbult Bonsmara verwelkom u om ons waardevolle aanbod vir hierdie jaar te ontdek. Die Bulle op aanbod is almal vry is van die 3 Miostatien mutasies en is ook deur streng Fase C-toetsing. Hulle is uitstekend aangepas vir die veld.

Leeuwbult Bonsmara is trots daarop om u "WAARDE VIR GELD" te bied. Ons fokus op kwaliteit diere en ons kuddeprofiel lê in die top 10% van die ras se teelwaardes.

Ons volledige katalogus sal beskikbaar wees vanaf 25 Mei. Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Kontak ons vir meer inligting en om u plek te verseker by hierdie gewilde veiling.

Kom woon ons vyfde produksie veiling op 22 Junie om 11h00 te Whitfield plaas in die Theunissen distrik by en kom vind 'n suksesvolle toevoeging tot u kudde met Leeuwbult Bonsmara.


Bulle